Die hoofartikel van 21 November was vol goeie nuus: Hoewel Media24 links en regs gedrukte koerante sluit (onder meer Rapport, Volksblad en Beeld), sal die Paarl Post in sy huidige formaat voortleef. M ...
Oud en jonk kan nou weer hul dansskoene afstof vir die Kersfees-weergawe van die Golden Footsteps-musiekfees wat eerskomende Sondag (1 Desember) in die Worcester-stadsaal aangebied word.
Die wêreld se moeilikste plekname om uit te spreek is onlangs ontleed deur soekdata te bestudeer. Die dorpsnaam Worcester, veral in die inheemse Engelse taal waar hierdie stad hom oorspronklik bevind, ...
In ’n snaakse wending verlede Sondag het Quickies-krieketklub se senior span met slegs vyf spelers teen View Pros opgedaag, ...
Tientalle oudstudente, ouers, onderwysers, leerders en belanghebbendes het Vrydag (22 November) bymekaar gekom om die opening ...
Die Langeberg-munisipaliteit het ’n noodprojek van R5,5 miljoen van stapel gestuur om 11 000-volt- en 66 ...
’n Wellingtonse prokureur en voormalige senior vennoot van die gesogte Faure & Faure Inc.- regsfirma in die Paarl sal ...
Meer as 30 rolspelers, insluitend vrywilligers soos Afriforum en private sekuriteitsmaatskappye soos Cyclops Security ...
While the Western Cape’s murder rate has dropped by 8,7% in second quarter this year, an alarming statistic was released by ...
Die 16 dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders is ’n jaarlikse veldtog met ’n edele doel: om bewustheid te skep en verandering teweeg te bring. Tog is die skokkende misdaadstatistieke ...
Groot rugby keer eerskomende Saterdag (30 November) terug na die opgeknapte Esselenpark-stadion in Worcester wanneer altesaam sestien 7’s-rugbyspanne, twee 10’s-spanne en twee vroue-7’s-spanne mekaar ...
Men who take a proactive approach to health and well-being can effectively reduce potential health risks, even as their ...